• An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
APK Engeland & Wallis

Eredienste in Afrikaans

 

Baie welkom by die webtuiste van die APK Engeland & Wallis. Ons verwelkom u graag en wil u uitnooi om ons eredienste bytewoon, elke Sondag om 10:00, in Afrikaans. 

Voel vry om verder rond te kyk en luister gerus na opnames van vorige preke. U kan ook selfs na vidoe opnames kyk deur te klik op 'Aktiwiteite vir die week' en dan 'Video uitsendings'. 

 

Ons erediens word gehou by die Gemeenskapsaal van Tamar Square, by Woodford Trein Stasie. Gratis parkering is beskikbaar en vir pad aanwysings gebruik gerus die PADKAART funksie hierbo. 

 

 

Tamar Square - Gemeenskapsaal

 

 

 

Groete in Christus.